Alfred Molina | |
Geboortenaam | Alfredo Molina |
---|---|
Geboorte | 24 Mei 1953 |
Nasionaliteit | Engels |
Kinders | 1 |
Beroep(e) | Akteur en vervaardiger |
Aktiewe jare | 1978–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Alfred Molina (gebore 24 Mei 1953) is 'n Engelse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Boogie Nights (1997), Chocolat (2000), Frida (2002), en Spider-Man 2 (2004).